FEES KAARTJIES

Ek kom Fees Toe! Hoe om die korrekte kaartjie te bespreek? Hiermee riglyne oor hoe ons kaartjie-sisteem uiteengesit is sodat jy die regte kaartjie/s kan bespreek.

Ons maak voorsiening vir 3 HOOF KATEGORIEË

  1. Kategorie A – Dag Besoekers

  2. Kategorie B – Naweekpas

  3. Kategorie C – Kampeerders

Onder KATEGORIEË A & B is daar die volgende opsies om van te kies:

  1. Volwassenes -  Algemene Toegang

  2. Kinders (Onder 18) - Algemene Toegang

  3. Pensioenaris (65+) - Algemene Toegang

  4. Volwassenes  - V.I.P. Toegang

 

KATEGORIE | KLAS A - DAGBESOEKERS

 

Die Dag Besoekers-kaartjie verskaf toegang vir EEN persoon vir SLEGS een dag. Jy kan kies watter dag – Saterdag die 27ste OF Sondag die 28ste November 2021.

 

 KATEGORIE | KLAS B - NAWEEKPAS

 

Die Naweekpas-kaartjie verskaf toegang vir EEN persoon vir TWEE DAE - Saterdag 27 November 2021 EN Sondag 28 November 2021.

 

KATEGORIE | KLAS C - NAWEEK KAMPEERDERS

 

Die kaartjie verskaf EEN KAMPEERPLEK vir die hele naweek vir ‘n MAKSIMUM van 6 mense per staanplek – Kampeerders mag arriveer van Vrydag 26 November 2021 (12:00pm - 20:00pm) en mag staan tot die Maandagoggend 29 November 2021, en moet daai oggend op die laatste die perseel verlaat teen 12:00pm.

 

Jy moet vir elke persoon wat kom kamp (persoon wat registreer vir die staanplek inkluis) addisioneel 'n "Naweekpas Kaartjie" koop vir toegang tot die feesterrein en aktiwiteite.

 Daar is 4 Kampeerplekke om van te kies met elkeen ‘n limiet op die hoeveelheid staanplekke wat beskikbaar is.  Jy moet die aansoekvorm vir 'n kampstaanplek invul aanlyn.  Volg asseblief hierdie skakel om jou daarnatoe te vat:

 

- Kampeerplek Aansoekvorm -

2021

REIS PAKETTE

Kom jy na die Fees toe van vêr, en het hulp nodig met verblyf en reis reelings, motorhuur endiesmeer?

Ons kan help, vul asseblief die onderstaande navraag blok in, en ons sal jou skakel om jou by te staan met al jou vervoer en verblyf reelings.

Ons sien uit om jou van diens te wees.

*Slegs geldige kaartjie houers* sal bygestaan word met vervoer en verblyf reelings soos benodig, en net mense buite die grense van die Weskaap kan aansoek doen.

Festivalgoers having a good time
OM 'N NAWEEK REIS PAKKET TE BOEK, REGISTREER ASSEBLIEF HIER

Thanks! Message sent.